Gert se kant van die familie.
(Let net op na ons Woeliekous se kousies. Sy mooie satynskoentjies wat spesiaal vir die geleentheid gekoop was, was nie bestand teen mnr Wikkelwurm nie. Na die soeveelste aantrek van die skoene, het ek opgegee en maar meer praktiese kousies aangetrek - wat op die ou end ook nie bestand was teen al die gewoel nie)
Oom Hannes, Gert, Dorette met Woeliekous Franco, Ouma Elna, Oupa Frans
My kant van die familie. Eers was ons net 5 - nou is ons al 9!
Oupa Jan, tannie Thelwyn met Martelize, Oom Frans, Dorette & Franco, Gert, Ouma Miekie en Oom Hendrik
(Martelize - 12 dae, Franco 3 maande 1 week 4 dae)
1 comment:
Frnco, eendag moet jy weet hoe lief jou Ouma nou al vir jou was! Jy is baie spesiaal! Speel lekker met jou nuwe speelgoed en se vir jou ma ons soek 'n foto!
Post a Comment