baby
Lilypie First Birthday tickers

Wednesday, August 6, 2008

Sneakpreview: Franco se Inseening foto


Franco word vanaand ingeseen tydens 'n intieme plegtigheid by die kerk. Sondag-oggend word hy voorgestel aan die groter gemeente, en die kerk wou 'n fototjie he van die klein prins.


Hier is die fototjie wat ons gekies het (dis een van die fotos van ons 3 maande studio sessie) Is hy nie die pragtigste, vriendelikste babatjie nie?
Ons voel so bevoorreg om die eer te he om ouers te wees vir hierdie spesiale seuntjie. Ons sal ons bes probeer Here, om hom groot te maak in U wil en ons bid dat hy sommer vroeg-vroeg sal besef hoe nodig ook hy vir U het. Dankie Here, dat daar vir ons kan LEWE wees omdat U reeds die gesterwe het!

1 comment:

Miekie said...

Dankie vir die sneak preview! Franco, jy is vir ons baie spesiaal en ons wil jou almal vanaand seen. Ons bid almal dat jy die Here lief sal he. Hy het jou so baie lief en ons met jou geseen!