Twee handjies en twee voetjies om die Heer te dien
Franco het 'n hele swembadjie vol speelgoed - als deeglik nagevors vir hul opvoedkundige eienskappe, maar niks kom deesdae by twee handjies en twee voetjies nie. Liewe Jesus speelgoed bly maar die beste!
Ek is 'n Jesus-kind, 'n vroutjie vir Gert, 'n mamma vir Franco en Janita, 'n dogter, 'n suster, en vriendin.
Ek het die voorreg om ongelooflik spesiale mense in my lewe te he, en saam met hulle 'n pad te stap. Kortom: I've been blessed!
3 comments:
Kan nie wag om weer my grootkop baba te sien nie. So dankbaar hy is beter...
Nee Ouma Miekie! Die fisio se ronde koppie, nie grootkop nie! :-)
Ons is net so bly hy is beter!
Hy lyk te cute met voet in die mond! Bly julle is beter
Post a Comment