baby
Lilypie First Birthday tickers

Sunday, October 26, 2008

Curriebeker senuwees!

Franco het gister sy eerste Curriebeker eindstryd beleef! Oupa Jan (en die res van ons!) geniet nogals sy rugby, en gister het ons gister het ons op die plaas gaan kuier om saam met Oupa ons span te ondersteun. Ongelukkig het die Blou Bulle 9 - 14 teen die Sharks verloor, maar dit was nogsteeds 'n lekker dag en kuier!
Oupa Jan en sy Bulletjie (Kyk Franco se rugbyballetjie!)

Aww, aww! Die spanning is eens te erg...

Sjoe! Uiteindelik verby! Ons klein drool machine :-)
6 maande, 3 dae

2 comments:

Mariette. said...

Ek moet se ek is nou nie 'n groot sports mens nie, so ek weet nou nie baie van Rugby af nie. Maar een ding kan ek vir jou se...
Daardie klein seunie van jou het gegroei in hierdie laaste 7weke. Die outjie lyk te pragtig!

Dorette said...

Hi Sandvlooitjie!

Welkom terug in Blogland! Ek is nou nie juis die no 1 sports fan nie, maar ek is goed grootgemaak en verstaan darem (meestal!) die reels van rugby en krieket.

Franco groei nou vir die beker - moet al die baie kossies wees wat hy so eet. Hy word by die dag ouliker!