Muriel - dankie vir die kompliment! Ons dink natuurlik ook hy is te pragtig vir woorde
Sandra - Franco het dit so geniet! Glo ons sal nou in die toekoms net baie seker moet maak dat belangrike dokumente veilig gebere moet word. Boeta dink deesdae enige stukkie papier is daar vir hom om te skeur
Ek is 'n Jesus-kind, 'n vroutjie vir Gert, 'n mamma vir Franco en Janita, 'n dogter, 'n suster, en vriendin.
Ek het die voorreg om ongelooflik spesiale mense in my lewe te he, en saam met hulle 'n pad te stap. Kortom: I've been blessed!
5 comments:
My blouoog ek wil jou opeet! Ouma Miekie - nog op Tammy se blog!
Ouma Miekie - ek het net gewonder hoe Tammy se Afrikaans skielik so goed geword het? ;-)
Lief vir jou altyd!
Ag moeder dis te cute!
Franco is 'n pragtige baba!
My kinders se gunsteling skeur-en-frommel-speelding was die geelbladsye en het hulle ure besig gehou. Hy's baie oulik

Post a Comment