baby
Lilypie First Birthday tickers

Sunday, October 5, 2008

Twee handjies en twee voetjies om die Heer te dien

Franco het 'n hele swembadjie vol speelgoed - als deeglik nagevors vir hul opvoedkundige eienskappe, maar niks kom deesdae by twee handjies en twee voetjies nie. Liewe Jesus speelgoed bly maar die beste!



3 comments:

Jan and Miekie said...

Kan nie wag om weer my grootkop baba te sien nie. So dankbaar hy is beter...

Dorette said...

Nee Ouma Miekie! Die fisio se ronde koppie, nie grootkop nie! :-)

Ons is net so bly hy is beter!

Thelwyn said...

Hy lyk te cute met voet in die mond! Bly julle is beter