baby
Lilypie First Birthday tickers

Friday, September 26, 2008

Braaidag op die plaas

Woensdag was Erfenisdag, en ook nasionale braaidag. Ons het voordeel uit die vakansiedag getrek, en op die plaas gaan kuier en braai. Tannie Thelwyn met Martelize was ook daar!

O, hallo daar!



The Bold and the Beautiful

Kleine voetjies! Franco 5 maande, Martelize 8 weke

2 comments:

Muriel said...

Ag moeder mense die eerste foto het my hart gesteel! Hulle is te cute!

Dorette said...

Is hulle nie! Dis vir my so 'n voorreg om die mamma-wees ding met my sus te kan deel. Ons hoop die tweetjies gaan nog groot maats word.