baby
Lilypie First Birthday tickers

Sunday, September 14, 2008

Spesiaal vir tannie Rina

Net omdat tannie Rina gevra het, en om te bewys dat Franco darem 'n pappa ook het!
Pa en seun tydens laasweek se skoolpiekniek

2 comments:

Thelwyn said...

Hallo! Bly dit gaan nou beter met die etery en drinkery! Sterkte. Lekker dag

Dorette said...

Hi!

Bly jy is nou ook oppi net! :-)

Hoop jou prinses gee nie ook vir jou soveel slapelose nagte as dit haar beurt is nie.

Lief vir julle