baby
Lilypie First Birthday tickers

Tuesday, February 10, 2009

Oupa Jan verjaar vandag

Een van die mees amazingste mense in ons lewe verjaar vandag! Baie, baie geluk aan Pa Jan! Jy is 'n yster, en 'n rots in ons lewe. Dankie dat jou liefde vir Jesus Christus so duidelik in jou lewe na vore kom. (Soveel so dat dit altyd vinniger is om gou te bel en te vra: "Pa, waar in die Bybel staan nou weer...?" as om die naslaanboek nader te trek :-) Pa se intergriteit, eerlikheid en insig is voortdurend 'n inspirasie vir ons. Dis 'n voorreg om jou dogter en skoonseun te wees.



Oupa Jan en sy kleinseun. 16 dae oud en die eerste keer op die plaas

3 comments:

Muriel said...

Baie geluk ook van my af, mag die nuwe jaar net mooi dinge inhou!

Mariette. said...

Ons se ook baie geluk! Mag dit 'n voorspoedige jaar wees.

Dorette said...

Muriel en Sandvlooitjie - dankie vir die goeie wense! Hy is werklik 'n besonderse mens