Oupa Jan en sy kleinseun. 16 dae oud en die eerste keer op die plaas
Showing posts with label Oupa Jan. Show all posts
Showing posts with label Oupa Jan. Show all posts
Tuesday, February 10, 2009
Oupa Jan verjaar vandag
Een van die mees amazingste mense in ons lewe verjaar vandag! Baie, baie geluk aan Pa Jan! Jy is 'n yster, en 'n rots in ons lewe. Dankie dat jou liefde vir Jesus Christus so duidelik in jou lewe na vore kom. (Soveel so dat dit altyd vinniger is om gou te bel en te vra: "Pa, waar in die Bybel staan nou weer...?" as om die naslaanboek nader te trek :-) Pa se intergriteit, eerlikheid en insig is voortdurend 'n inspirasie vir ons. Dis 'n voorreg om jou dogter en skoonseun te wees.

Subscribe to:
Posts (Atom)


